{ Al Wat Ek Kan Gee }


Sonstrale is my gemoed vandag
Glimlag is al wat ek kan gee wat kosbaar en eerlik is
Dit laat haat skilfer van 'n beseerde siel
Helder lag is al wat ek kan gee vir wie ek is
Dit laat mense aanvaar en herdink oor wie hulle is
Vriendelike groete is al wat ek kan gee tot wedersiens
Dit laat die onbekende gemoed warm agter.
(Aan My Twee Wonderlike Ma's)