{ Wat Jou Kamer Vir Jou Sê }

Horlosie: "Elke minuut van jou lewe is kosbaar"


Waaier: "Be Cool"

Plafon: "Mik Hoog"

Venster: "Kyk na die wereld daar buite"


Kombers: "God belowe om jou te beskerm teen die koue"

Spieël: Jy is uniek in God se oë

Kalender: "Vandag is die 1ste dag van die res van jou lewe"



Deur: "Druk hard om jou doel te bereik"


Mat: "gaan af op jou knieë en dank God vir 'n nuwe dag"