{ Lekkerdoen Dinge }

Drink 'n koppie rooibos tee

Onthou om heeldag niks te doen
Pos 'n handgeskrewe brief
Luister na jou gunstelling musiek
Sit 'n huppel in jou stap
Gaan tel skulpies op
Koop 'n bos blomme vir jou kamer
Luister hoe speel kinders
Koop 'n tuisgebakte brood
Gaan kamp saam met jou familie
Luister na die wind wat deur die takke waai