{ Geluk Geskenke }

Vir jou kinders ~ 'n Voorbeeld
Vir God ~ Jou hele Lewe Vir alle mense ~ Vriendelikheid
Vir jou ouers ~ Dankbaarheid
Vir jou lewensmaat ~ Liefde en getrouheid
Vir jou baas ~ Goeie diens
Vir jou vyand ~ Vergifnis
Vir jou vriende ~ Lojaliteit