{ 7 "Ma-Tyd" Wenke }

Kyk na jouself. Jy is dit aan jouself verskuldig en jy het die rus nodig

Vat die tyd en wandel in die tuin rond.

Gebruik bietjie tyd om fisiese oefeninge te doen.

Pak kosblikke die aand voor die tyd,so het jy 'n rustige oggend saam met jou gesin.


Steek kerse aan,gooi lekker badolie in jou badwater en geniet die stilte.


Kyk 'n lekker komedie wat jou sal laat lag ,dit hou ook jou maagspiere lekker styf.


Staan 30min vroeƫr op en geniet 'n koppie koffie of lees 'n bietjie aan jou gunstelling roman.