{ 5 Dinge Wat Elke Vrou Moet Kan Doen }

Elke vrou moet 'n begroting kan opstel ........ en daarby hou

Jy moet kan nee sê

Elke vrou moet 'n motorwiel kan omruil.So vra iemand om jou te wys hoe.

Jy moet 'n ete kan voorsit met die laaste vyf goed in jou yskas

Niks kom by 'n perfekte gebakte eier nie. Dis 'n kuns om te bemeester