{ Vriendinne }

Die vier tipe vriendinne wat elke vrou moet hê:

 Die Moederhen ~ Sy is die ouer suster wat jy nooit gehad het nie. Sy is streng genoeg om jou op jou plek te hou, maar toon ook empatie deur te luister en te help.

 Die Duif ~ die vriendin wat altyd positief is, rein van hart en jou goed laat voel oor jouself en die lewe.

 Die Arend ~ Jy kan haar met jou lewe vertrou. Sy werk mooi met jou harsake en sal jou geheime soos goud bewaar.

Die Uil ~ Hierdie vriendin is een van jou grootste skatte. Sy gee jou nie net goeie raad nie, maar sy is betrokke by jou lewe omdat sy werklik belangstel.