{ L'Eau d'Issey Summer Fragrance - Eau de Toilette }

Die perfuum is vir my "die" absolute essensie van vrolikheid met 'n veerligte lentegeur.....wat ek defentief regdeur die jaar gaan dra. Hierdie perfuum neem jou op 'n reis na die diepsee met die koraal geïnspireerde bottel. Die sprankelende en vars perfuum bevat bo-note van delikate roos en peerwater met 'n paar blomnote daarby. En wie kan verby so 'n mooi bottel stap?