{ Kamers Met Styl }



Kamers sonder styl is soos 'n skildery wat nooit opgehang word nie, 'n kafee sonder stoele en 'n aandete sonder kerse.



Raak weer van voor af verlief op alles wat jy het.
Jou huis moenie lyk asof alles in een dag gebeur het nie.