{ Blom Waar Jy Geplant Is }

" As jy graag ongelukkig wil wees, is dit jou saak, maar jy kan nie keer dat ek gelukkig is nie. Bly swaarmoedig as jy wil, maar ek gaan nie saam met jou so voel nie. As jy 'n onkruid wil wees, dan moet jy maar. Ek is 'n bloeisel wat blom. Ek kies 'n goeie gesindheid. Ek glimlag. ek is gelukkig en vergenoeg ten spyte van my omstandighede."