"In Psalm 73 is David diep ontsteld oor die goddeloses wat soveel meer het as hy. Maar dan rig hy sy oë op die Vader en besef opnuut dat wat hy het, soveel kosbaarder is as aardse goed."